Archive for April 9th, 2008

09
Apr
08

Klein Saterdag

 

Wat ‘n heerlike geskenkie van die koreane om vandag as vakansiedag te verklaar!!!  Daar is weer die een of ander verkiesing aan die gang….

Ek het gisteraand beplan wat ek als vandag wil gaan doen en sien ensovoorts en toe ek vanoggend wakker word sous dit buite.  Ek het die storie net een kyk gegee en verder geslaap!  Dis nou maar eenmaal hoe Murphy in die plek werk!  Jy het ‘n dag af en dan reen dit… :evil:

Ek kan sekerlik nog steeds uitgaan, maar ek vertrou nie die busse en taxis in hierdie weer nie en dis net ‘n gemors en ek is reeds siek.  So, vandag bly ek maar in die bed met ‘n movie en dalk later ‘n goeie boek.

Dis tye soos die wat ek regtig my kar mis…




Kalender

April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

Blog Statistieke

  • 13,988 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye