Archive for April 10th, 2008

10
Apr
08

die agt(oggie) dinge tag…

8 goed waaroor ek erg is (passionate)

kuns (alle vorme)

wetenskap

musiek

boeke (het al te veel geld op boeke uitgegee…)

allerhande gediertes

om te gee eerder as ontvang

mense

foto’s

8 goed wat ek wil doen voor ek die emmer skop

valskerm spring

ek wil die “northern lights” sien

‘n reis om die wereld saam met die een wat ek lief het

scuba

ek wil ‘n “open heart surgery” sien of iets soortgelyk en ingewikkeld

leer kitaar speel

onderhoud met ‘n famous serial killer (ek stel belang in hul psige OK!)

leer surf

8 goed wat ek gereeld se

freakin’ hel

“wanneer is dit naweek?”

jy’s ‘n regte brood!

ag, k@k man

does it look like I understand Korean, do I look Korean huh?

no shit Sherlock!

Annyong haseyo

kamsahamnida

8 boeke wat ek onlangs gelees het

het lanklaas gelees…

dis ek, Anna (Elbie Lotter)

Versamelde gedigte van Igrid Jonker

a million little pieces (James Frey)

the world’s most infamous serial killers

harry potter – half blood prince

Portrait of a killer: Jack the Ripper – case closed (Patricia Cornwell)

there was an old lady who swallowed a fly (voorgeskrewe boek vir die koreaanse kids OK!)

In stede van die liefde (Etienne van Heerden) nog besig daarmee

8 liedjies wat ek oor en oor kan luister

Summer of ‘69 (Bryan Adams)

Radio nowhere (Bruce Springsteen)

Into the ocean (Blue October)

Angel (Jack Johnson)

Enige ABBA song

Crimson and clover en so paar ander van Joan Jett

All the same (Sick Puppies)

Gone fishing / On the beach (Chris Rea)

8 liedjies is te min man!

8 flieks wat ek 8 of meer kere gesien het

ek kyk selde ‘n fliek meer as 2 keer so ek lys maar ‘n paar…

Identity

A river runs through it

American Beauty

August Rush

Mistress of Spices

Memoirs of a Geisha

Autumn Spring

Mindhunters

weereens is 8 hopeloos te min…

8 bloggers wie vriendelik gevra word om saam te speel :evil:

Boer in Ballingskap

Rosalind Franklin

Sonkind

NetJane

Zee

TristonJ

DGS

DM

As julle reeds getag is, jammer om van julle bollie te hoor :lol: Speel tog net saam en kry dit agter die rug….




Kalender

April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

Blog Statistieke

  • 13,765 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye