Vir al die paraskavedekatriaphobia lyers…bly by die huis! Vir die res:
Let the (stress)killing begin!!!!
Vandag is die enigste Vrydag die 13e die jaar…volgende jaar is daar 3! Die geskiedenis daaragter is baie interessant, maar ek het nie nou tyd daarvoor nie (het bietjie laat wakker geskrik). Ek is besig om gou skelm te blog tussen klasse








Uhm . . . Whatever happens just smile and wave. Smile and wave.
Se ek ook mos al die hele dag! Boohahaha
Hahaha! Mal oor die prentjie. Ek wil my simpel lag vir die bygelowige mense. Wag, ek gaan sommer nou onder ‘n leer deur loop. /me smiling and waving
Het vanoggend met verkeerde voet uit die bed geklim….. Nou nie oor Vrydag die 13de nie, het nou nog nie idee hoekom nie, seker die min slaap gisteraand
ps, ek laaik jou daiysies!
Hahaha ek hoop jy het ook ‘n KILLER WEEKEND
Ek het ALTYD ‘n lekker weekend Wip
Geniet die naweek! Ek like jou prentjie – ek het al so gevoel!
Haai daar, lewe jy nog????????!!!!!
Hoop jy het ‘n “killer” weekend gehad!
Pikkie: Ek lewe net-net!
Het verseker ‘n killer weekend gehad BiB!
Dis reg Boendoe, loop onder die leer deur. Ek was so bang jy se ‘ek gaan met die leeu se bal speel’. Veral met jou daar doer in Afrika!
Liederlike prentjie Kaalvoet! Ek verstom my altyd aan mense se oor-kreatiwiteit.
Oeps, wou nog verder tik, toe send my regterhand se duim!
Mense wat ‘n onskuldige tekenprentjie kan omvorm in iets so bloederigs. Ek wonder oor hulle kinderjare. Duidelik nie kleilat gegooi en kettie geskiet nie. Hey, en ons was te bang vir die kettingsaag om eers in sy rigting te kyk!
Waaaaar hang jy rond Kaalvoet? En hoe WAS jou naweek toe? Lees ons van jou dinge in die koerante??
Hehehe Skoor! Ek is te goed dat my storie die koerant sal haal! Hulle moet my eers vang! Boohahaha!
My naweek was BAIE lekker gewees, maar ek praat nie uit oor wat ek presies aangevang het nie
MMMM Kaalvoet, wat mag ons nie weet nie?
Ek praat nie uit nie Alta