MC Mong is ‘n wel bekende Koreaanse kunstenaar en tot my kindertuinkindertjies sing uit volle bors saam. Ek hou nogal daarvan en dink ek is effe verslaaf aan die “tune” op die oomblik
The Show goes on deur Monkey Circus
Hierdie is vir my nogal ‘n interessante video en hier vergelyk hy die liefde en die girl met roomys…weird…as ek alles kon verstaan sou dit seker meer sin gemaak het.
Icecream deur MC







Se jou se