Rene het my getag

Die foto’s in die mosaiek is antwoorde op die volgende vrae:
Wat is jou naam?
Wat is jou gunsteling kos?
Watter hoërskool het jy bygewoon?
Wat is jou gunsteling kleur?
Watter vermaaklikheid ster is jou gunsteling?
Jou gunsteling drankie?
Jou droom vakansie?
Gunsteling nagereg?
Wat wil jy wees wanneer jy groot is?
Wat in die lewe het vir jou die meeste waarde?
Een woord om jouself te beskryf?
Jou blog/flickr/chat naam?
1. My geheim, 2. Cajun Chicken Salad on Onion Bagel, 3. Sunset Farm (Vertorama), 4. Turquiose water on Koh Nang Yuan, 5. Jason Statham, 6. Pouring red wine 2, 7. Community in Santorini, 8. one scoop or two?, 9. Sherlock Holmes, 10. blessing of nature, 11. Positive Energy, 12. (1) Thank goodness it rained!
Volgende tag ek vir Mocka Java







Hou baie van jou gunsteling kos en van jou gunsteling drankie. “Postive energy” – I like! Ek lei ook af jy hou van macho-gespierde mans met blokkies op die maag???
NS: Wat doen jy volgende naweek…?
Bwaahahaha Boer!!
Bly jy hou daarvan Boer en mooi was nog nooit lelik nie! Ek verkies egter nie die macho dudes nie, want ek is nie een om aldag en heeldag ‘n man se ego te streel nie en dis tog so waarvan hulle hou. It’s the inside that counts for me en daarmee se ek nie jy kan ‘n maag he wat op jou kniee hang nie!
Volgende naweek??? Dis mos langnaweek? Het gedink ek sal see toe gaan, maar niks is definitief nie, hoekom???
Daai slaai lyk njammies!! Turkoois seewater is beautiful!! Hehehe… kombinasie 4,5 en 6 is ‘n hot kombinasie!!
Hier kom ‘n ding, yes Bib ek sien jy het die lig gesien!! Kom nou Kaalvoet, los die see!!
Hoe lekker lyk die rooiwyn
Oulik!
Sorry, Demoerin…jy’s way out verkeerd

Ek stem Reisiger
Wip, ek se mos niks is definitief nie en Bib sal baie nice moet wees as ek die see moet verruil…Hy kan altyd saamkom en sorg vir die wyn
Thanx Boends
Kom ons sien wat gebeur volgende naweek….
Wat is jou naam; dit klink vir my na pure skattebol! Hierdie legkaartstukke is beslis vir my die mooiste.
Eish…al hierdie sexual tension…
Pragtige legkaart Kaalvoet. Wat is dit met ons girls en roomys?!
Ons sal maar moet wag en sien Boer…
Whaha @ Roer! Ek weet nie jong, maar Korea het verseker van die lekkerste roomys wat ek al ooit ge-eet het. Ek kan nie verby ‘n Baskin Robins loop sonder om roomys te koop nie. Veral nie nou met die somer nie!
Dankie Mefri!
KaalvoetinireenBoer. Klink vir my na ‘n goeie combo…
Se wie Demoerin??? My hare is dalk nie deesdae meer so deurmekaar nie, maar o wee, die verstandjie…
Whahaha Jane! ‘n Boer het mos altyd reen nodig!!!
Kyk ek het geweet hier gaan kos wees, ek het net gedink dit sal meer “rou” wees
Kos, wyn, die see, romanse…. Ek dink ek gaan ‘n boek skryf!
Wag!!!!!!!!! Daar is nog ‘n krulhaardogtertjie ook!!!! Njammies – ‘n boek is die inding!
Romanse Pikkie??? Jy het my verloor!
Lekker skryf aan daai boek hoor
Ek kan nie vir jou beskryf watse vreugde ek daaruit put om jou blog te lees nie, en al die foto’s – jy is ‘n baie goeie fotograaf!
Die foto van die magrietjies het my vreemd ontroer – moeilik om te verduidelik – mens het mos simpel prentjies in jou kop van hoe ander lande lyk, en omdat ek nog nooit foto’s van die natuur in Korea gesien het nie, was die ongereptheid daarvan werklik onverwags. Die foto van die hande uit die see, en jou inskrywing daarby is wonderlik.
Baie, baie dankie vir die leesplesier.
Mooiloop.
Dis ‘n plesier en dankie vir die kompliment op die foto’s! Ek mik en druk maar…niks fensie truuks nie! As jy nog foto’s van Korea wil sien gaan kyk op my fotoblog “kaalvoetkiekies”
Ek verstaan wat jy bedoel met die magrietjies! Dit is absoluut my gunsteling blom. So eenvoudig, maat beeldskoon!