Sommer net ‘n nuwe liedjie (Map the soul) van die Koreaanse groep Epik high.
Ek was beindruk met die video en mens hoef nie die taal te verstaan om die boodskap te kry nie.
Seker mense het my gemaak die lirieke opsit…so, hier is dit nou…
(myk sings about a girl)
i remember my first glimpse of her face
i saw you smile, then i smile
i was straight blown away
mesmerized by your beauty from your feet to your hands
how could one be so beautiful i don’t understand
heaven sent, god’s gift without a doubt in my mind
sometimes i wonder why our paths decided to collide
we started off as perfect strangers
boy meets girl, infatuation to love
now you’re my whole entire world
destiny taps me on the back — saying hello
but really it was your touch
no and i’ll never let you go
then you spoke i never heard a voice so sweet
heavenly
and from her words man i knew this girl was deep
just like me
with times to worry and times to play
we’ll sit and stress over life or just burn the day away
i know for sho’ in our past life
we had to be friends livin and dyin together
knowin that we would meet again
it’s just a blessin to have you in my life
i was destined, to be with you
my privilege so amazing no question
and i’m knowin, soon enough we’ll get where we’re goin
just thinkin about it i can feel my heart growing
am i trippin? or is it that i finally see?
i don’t know, but my heart is saying that you’re the one for me
please believe me, i’m exactly where i wanna be
this rhyme is written from my heart to you
sincerely
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
(tablo sings about nature)
you turn a cocooned soul into a butterfly
and i, lose control, can never turn aside
you shine like summer skies, like when a lover lies next to me and says to me
you make me wonder why
you are a beautiful mystery
every note carved into musical history
assimile, metaphor, words not enough to
entrust to you,
trust that its true
we must have approved while we asked for evidence
dwell on past and sentiments, but we bask in eminence
every moment every day, busy getting paid away, the soul fades away into a grainy shade of grey
i pray, that you’ll listen to what i say,
cause i feel like a missing shoe
this is to everything that you are,
the wild earth, a child’s birth, sun moon and the stars
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
(kero one sings about religion)
check it out
so i ask what would i be without you?
like stevie without wonder
hunger without food
a sheep without a shepherd
a sleep without your message
that despite the skeptics that i knew were true
and i knew, that there was more to life
and i grew, livin for the light
i took my answers, combined them with yours
it made life exciting but it closed some doors
with the crisis my life accelerated and deflated
sunk to the bottom, then elevated till i faded
but you always had my back though
when kids threw rocks at me, i’m on stage rappin — still
i see kids without loveit brings tears to my soul
but why they always dry up
the world’s gone bonkers
your heart in fear
and as long as i believe
you’re the reason i’m here
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
no reason to live, without you
L-O-V-E-U, i was made to be with you
made to be with you
made to be with you
L-O-V-E-U, i was made to be with you
made to be with you
made to be with you
L-O-V-E-U, i was made to be with you
made to be with you
made to be with you
L-O-V-E-U, i was made to be with you
made to be with you
made to be with you
L-O-V-E-U, i was made to be with you
made to be with you
made to be with you







Map the soul – no reason to live withou you!!!!
Mmmmmm Nice song! Maar ekke verstaan nie alles, is ook OK, ek weet en hoor hierdie gaan oor ‘n baie sterk liefde!!!
Tyd om phonak te kry!!
Hemel die blog het lewe gekry!!! Ek sien lewe
Ag pragtige woorde, dankie Voetjies!!!!! Veral die religious gedeelte!!
Ja Wip
Is it weekend? Huh no??? click ….. I’ll be back!!
Accident? where?
So sorry about your accident….
Is anybody hurt????
blou-blou-blou! PIE-PO-PIE-PO-PIE-PO!
Soek jy ‘n broodjie Voete???
Jip, ‘n chicken mayo broodjie asb!
Cool!!!! kry my daar annerkant!!! One chicken mayo coming up vir die “vrou sonder skoene”!!!
moet my nie tart nie Wip!
Ek het mense in SA! Moet jou nie laf hou nie hoor!
Skeur ek my agterent nou vir julle!
Dankie, Kaalvoet, dit is IS regtig nogal goed. Luisterbaar.
Yes Boends!
Ek het op my kop geval en Wip se pille het in die son gele!
Hiehiehiehie!!!!!!!!!!! Whahahahaha!!!! Hoor hier, ook maar goed dis in ‘n ander taal want ek het nie speakers by die werk nie, so ek moet alewig hoop ek het die regte liedjie beet!!!
Maar dankie vir die woorde, nogal nice!
Ek voel koors!! Dis seker my pille!
Voete dis hierdie wierrook wat jy vir my gekoop het…
ek lees hier op die boksie daar staan Maruana
IS DIE WIERROOK REG VOETE? of moet ek die tempel wierrook liewers gebruik?
Ek vra net…. verskoon my…
behalwe as jy dit in ‘n bong rook
dan ruik dit nie
Wat is bong????? Voete???
Daar is darem so hier en daar ‘n verstaanbare engelse woord Piksie!
Is nice woorde, maar die tune is ook nie sleg nie! Ek hou van die video!
Whahahahahahahahaha! Nee, dis reg Wip! Gebruik hom en rook hom as jy wil!
Ek sal vir jou ‘n prentjie moet teken van ‘n bong!
Hellloooooooooooooo Piksie how goes?? Sussie, ek soek ‘n spiderman koek!! ‘n bloue met ‘n pienk spinnekop!
Wil jy nou die wierook rook? En hoe weet jy van bongs????
Hou verby Wip, ek het eerste bestel en Batman is cooler as ‘n pienk spider
Pienk spinnekop!!! Ai toggie ek het so hard getry om daai storie rooi te kry????
Wat de hel is ‘n bong????
Maa jy wil vir my vermoor om ‘n batman koek te kry!!!
Ek het nou die aand ‘n program op TV gesien van inkvisse! Daai goed is dodelik giftig, jy kan hulle nie melk nie!!!
Pikkie dis voete sy vertel my op skype van bongs, nou is dit sweet revenge time!!! Sy edit my kommentaar praat asseblief met haar! Dis oneties. Ek weet niks van bongs en gongs!!!
Sies voete! Jy slaan my naam met ‘n pienk plankie!!! *sulk*
Haai Voetertjies!!! Jy kan nie so lelik met ou tannies wees nie!!!
Pikkie waar val jy uit met giftige inkvisse?????????????????? en melk???
Hulle eet die inkvisse hier Pikkie! Die outjies is skadeloos!
Wip, jy is nie lekker nie!
whahahahahahahaaaaaaaaa
Wip! Voeters wil ‘n Batman koek hê toe sê ek dan moet sy swart koekkleursel koop en stuur en toe sê sy NEEEEEE, syyyy sal vir my ‘n inkvis stuur dan moet ek die ding melk!!!
Pikkie het die koek se versiersuiker gesnuif!!!
whahahaaaaaaaaaaaaa julle is hillarious!!! inkvisse melk???? Is dit pienk melk???
Sy’s die een wat ink snuif… of bordkryt, ja, skrefiesogies bordkryt…
Ek wou se dit lyk of sy so wit skynsel om die neus het Wip! Het jy snuffels Piksie?
PIENK?????? SIAMEES is jy koorsig, voel jy lekker???? waa het jy al ooit gehoor van pienk inkvisse!!
Nee Wip dis pikswart!
Inkvisse is pienk as jy hulle droog Piksie, maar die ink is lekker swart!
Luister ek moet begin opcash en toesluit, dis amper tjailatyd!!! Lief julle en lekker aand!!!
Piksie, daai Siamees is nie lekker nie! Sy se sy’t koors! Ek dink sy’s hoog
Ok Pikkers! kyk uit vir daai druppende, slymerige pakkie en dan melk jy hom vir Batman!
Dis Vrydag !!!!! Whooop-whoop!
whahahahahahahaaaaaaaaa bye Pikkie, ek kry jou more on the wild side. Ek het my keyboard stukkend geslaan, die ding spring heen en weer byeeeeeeeeeeee ek moet gou vir teddie gaan roep ek kan nie eers hoofletters tik nie! luv u
o nee ek het num lock afgesit whahahaha
Bye, Voete jy moet nou in die bed kom!! Kyk waar staan die horlosie in Korea. Môre kom jy weer nie op nie!
‘N bONG-DONG OOMBLIK!
Ek kom buitendien nie op nie!
Waar moet jy nou opkom Voete?
uit die bed uit! As ek water en son kry werk dit mooi! nes onkruid kom ek dan vinnig op!
Maar daar is nie nou son nie?????
Ek weet, so ek sukkel anyway om op te kom soos ek hierbo vermeld het! Hoe lees jy dan? Dis van al die bong dat jy nie lekker lees en registreer nie!
Ten minste beter as die Dong, ek gaan nou nie die vloekwoord hier sê nie, net nou lees kinders hier!!!
Ek sweer môre kom jy nie op nie!
Actually word dit met ‘n double D gespel in Koreaans wat dit dan ‘n T maak, so eintlik is dit Tong en nie Dong nie! whahahahaha
Is julle nog steeds besig?
Boendoe ek het die meisiekind uiteindelik in die bed gekry!!
Ek het 3 gryshare bygekry!!!
55 comments – net julle twee – en so ietsie van my en Pik.
Damn! Net 3??? Is jy seker dis net 3? Ek sal harder moet werk…
Boendoe het ons ‘n beker gewen??? Of ‘n tjoklit? Ons moes iets gewen het?
Kaalvoete ek dink dis meer, ek het my vanoggend skoon oorhoeks geskrik toe ek hierdie witkop in die spieël sien…. dis nie ek nie
Lekker dag!!!!
Whahahahahaha! Ek dink ons verdien/wen ‘n naweek in groendakkies
Ek het mos gese die grappie is in die spieel!
Julle twee het seker nou al Map the Soul voos gekyk?
Wat praat jy Boends? Ek ken al die Koreaanse woorde ook
Ja-nee, practice makes perfect.
So se die wat weet, ja.
Ek is sooooooo bly dis Vrydag en ek is klaar gewerk! Ek is gatvol vir die week.
eks sommer moegies vanaand
Sommer net ‘n nuwe liedjie (Map the soul) van die Koreaanse groep Epik high.
Ek was beindruk met die video en mens hoef nie die taal te verstaan om die boodskap te kry nie.
baie mooi ek het ge enjoy wo.w
Klink my hier is sommer lekker gesels!!
Good morning Sunshine????
How goes???
Lekker pret gewees Emil, soms moet mens maar bietjie uithak
Map my soul la di dum da da ♪♫♪♫
Testing
Aint no sunshine here!
It’s raining it’s pouring….
Ek hoop nie jy spoel weg nie Sunshine!!
Ek dink ek het ‘n beter kans om sonder ‘n dak wakker te word
Julle kuier damn lekker sonder Vodka
hoe doen julle dit???
/me loer rond… aaaaaaaaaaahhhhhhhhh!!! gedink daar’s ‘n Whoops betrokke – sy nodig nie drank nie
Soooo bly om te sien jy is nog hier rond – het amper amper gedink jy’s ook tóé?!
Geen drank hier nie, net ons en die BONGS!
Ek is nog bietjie toe, maar my blog was nog altyd oop Biepsie! Ek het net nie veel gehad om te vertel nie, aar dis nou warmer en ek kan bietjie meer uitkom, so een van die dae vertel ek sommer baie stories!
Baie nice song.
Whow – wat is dit tog mooi…besonders – dankie vir die deel hiervan. Lekker naweek vir jou.
Nadat daar nou soveel nonsens op hierbo gepraat is (dis nie msn messenger hierdie nie!)
wil ek net se dat hierdie song en video op die oomblik my gunsteling is. Dankie ook dat jy die woorde bygesit het – regtig mooi woorde.
Dis nie nonsens nie Bib…jy moet op dieselfde golflengte wees om te verstaan
Gaan tune bietjie jou stasies