10
Mar
10

Waar’s die lente heen?

Tekens van die lente word oral bespeur…bome wat wil-wil bot, muskiete en ‘n vlinder MAAR vanoggend lyk dit so!!!

 

 

 

DSCF0447

 

DSCF0319

 

DSCF0320

 

DSCF0335

 

DSCF0352

 

DSCF0372

 

DSCF0392

 

DSCF0395

 

DSCF0398

 

DSCF0404

 

DSCF0431

 

Hier is toe al die tyd wit strande…

Ten minste hoef ek nie te gaan werk het nie, want die paaie was gesluit en die kinders het ook nie skool gehad nie!


9 Responses to “Waar’s die lente heen?”


  1. Maart 10, 2010 om 11:44 nm

    Vra ek ook mos nou…Baie vreemd vir die tyd van die jaar. Bietjie jaloers op jou dat jy die dag afgehad het!! :mrgreen:

    NS: Seker geen kans vir sonbrand op daardie strand nie? 🙂

  2. Maart 11, 2010 om 1:08 vm

    Jinee dit lyk baie koud en baie mooi

  3. Maart 12, 2010 om 2:07 nm

    Ai, daar is niks so erg soos die winter wat nie wil verbygaan nie! Ek is nie goed met koudkry nie.

  4. Maart 12, 2010 om 3:22 nm

    Ek bewe sommer om net daarna te kyk! Uh-uh, hou maar die lente vir jou en BiB.

  5. Maart 16, 2010 om 11:10 nm

    Ek’t nog nooit ‘n sitkamerstel onder sneeu gesien nie. My ouma het graag gesê dat daar is altyd ‘n eerste keer vir alles!

  6. 6 christodewit
    Maart 17, 2010 om 9:24 vm

    Gaan dit ooit warmer word? En het jy al werklik muskiete gewaar?

  7. Maart 18, 2010 om 9:17 nm

    Daardie sitkamerstel foto lyk nes ‘n redneck porch. Dit het nog net ‘n wasmasjien nodig.


Lewer kommentaar


Kalender

Maart 2010
M D W T V S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 49 655 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye