11
Nov
11

Happy pepero day!

Hierdie jaar is dit ‘n baie spesiale pepero dag aangesien die datum 11/11/11 is. EK het geen idee waar dit begin het en hoe hulle daarop besluit het nie, maar ek weet wel dat daardie stokkies met sjokolade in alle groottes en vorms kom en dat die kinders links en regs uitdeel. Sommer net ‘n lekker lawwe dag en ‘n veskoning om soetgoed te eet ;-)


1 Response to “Happy pepero day!”


  1. November 17, 2011 at 12:34 vm

    O Nelmari hou van daai stokkies met sjokolade. Hier kom hulle met pienk en wit sjokolade ook, maar die naam is heeltemal iets verskillends. Ek sou daarvan hou as dit donkersjokolade is.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Kalender

November 2011
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  
spring Pictures, Images and Photos

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 26,363 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.