28
Feb
08

Graduation day

graduation day (27 Feb) 008

Die afgelope 2 weke het ons graduation van die kinders gehad wat Maandag met GROOTSKOOL (elementary school) begin. Ek was teen vanoggend se laaste seremonie goed gatvol om soos ‘n flippen skouperd voor die ouers vertoon te word…Hulle het ‘n obsessie met foreign teachers en hoe meer ouers jou sien hoe beter, wel so reken hulle. Dink dit werk ook net as mens heeltyd smile en ek kon die fake gesiggie ook net so lank opsit! Wat vandag darem so bietjie beter gemaak het is dat dit “my” kinders was en hulle was net 7, so dit het vinnig verby gegaan…

 

graduation day (27 Feb) 018

graduation day (27 Feb) 027

 

 

 

 

 

 

Ek het darem ‘n gratis aandete gescore! Dit was soos ALTYD hopeloos te veel kos, maar ten minste chinese vir ‘n verandering…

 

graduation day (27 Feb) 053

graduation day (27 Feb) 064

graduation day (27 Feb) 058

Advertisements

4 Responses to “Graduation day”


  1. Februarie 28, 2008 om 7:53 nm

    ek aanvaar jy gee Engels daarso? …sterkte en geniet dit!

    ek het ‘n goeie vriendin wat vir twee jaar in Taiwan Engels gegee het en sy het heel begeesterd daarvandaan teruggekom en vertaling begin swot 🙂

  2. Februarie 28, 2008 om 8:42 nm

    ja, ek probeer my bes om die rooitaal in hul breins in te brand:-)

  3. Februarie 28, 2008 om 10:17 nm

    Jou kinders lyk baie oulik! Kos lyk lekker – wat was in daai glasie saam met die Chinese kos…?
    Skouperd…het jy al ooit gedink dat daar ‘n REDE is hoekom hulle met jou spog…miskien omdat jy aangenaam is op die oog? 😉

  4. Februarie 28, 2008 om 10:30 nm

    hahaha BiB! As ek ‘n model wou gewees het sou ek ‘n ander manier gekry het…
    dit was koreaanse “plum wine” dis nie te bad nie, maar laat my gril soos wanneer ek soju moet afsluk!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Februarie 2008
M D W T V S S
    Mar »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,299 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: