29
Mar
08

JY

soos ‘n dief in die nag

het jy skelmpies oor die muur geklim

ongemerk die vier kamers binnegedring

stilletjies het jy die apeks beset

sonder enige verset

 

die kamers is nou joune

‘n gas is jy lankal nie meer

ek hoop jy geniet die tydjie daar

want kuiergaste is baie raar

Advertisements

8 Responses to “JY”


  1. Maart 30, 2008 om 7:48 vm

    Mmmmmmm… Ek hou hiervan… Ek hou baie hiervan!

  2. Maart 31, 2008 om 3:27 vm

    Baie goed… Doe so voort!

  3. Maart 31, 2008 om 2:47 nm

    Dis nou ‘n mooi manier om te sê iemand het jou hart gesteel! Baie oulik man! 😉

  4. Maart 31, 2008 om 5:19 nm

    dankie almal…you’re to kind 🙂

  5. 8 Thelma
    April 4, 2008 om 7:42 nm

    Besonder mooi!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Maart 2008
M D W T V S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,415 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: