20
Mei
08

How old are you? I’m fine thank you…

Dis 90% van die kere die antwoord wat by Koreaanse kinders se monde uitkom!  Ek raak skoon moedeloos met die hele spul!

So, julle wil weet hoe oud ek is…

Dit was BAIE moeilik om net een video te upload, maar ek het geweet as ek eers begin gaan daar nie einde wees nie en so het ek weer besef ek is hopeloos te laat gebore, want ek geniet die ou musiek so baie…tot baie se verbasing natuurlik!

Tears for Fears – Mad World

Advertisements

24 Responses to “How old are you? I’m fine thank you…”


  1. Mei 20, 2008 om 10:10 nm

    Iemand jonger as ek?! ’82 perhaps?

  2. Mei 20, 2008 om 10:28 nm

    ja, ja,but I’ve got an old soul! 🙂

  3. 3 mockajava
    Mei 20, 2008 om 11:29 nm

    Jy’s nie die enigste ene nie, dis tot baie mense se verbasing as ek begin om te sê watter tipe musiek ek alles van hou, so dis ‘n goeie ding, meer verskeidenheid om na te luister en ‘n weier spektrum van die musiek wëreld.

  4. Mei 21, 2008 om 1:07 vm

    My aarde jy is nog lekker jonk !

    Ek het so gelag vir die “how old are you” ….

  5. Mei 21, 2008 om 1:46 vm

    Ek’s ook fine, thank you… Maar met jou musieksmaak is daar niks verkeerd nie. Ek het nou alte lekker geluister.

  6. Mei 21, 2008 om 1:08 nm

    Hoe oud het jy dan gedink is ek Wip??? Hierdie is ook ‘n wenner: “How are you?” “I’m 7 years old” Skiet my asb!!!!
    Dankie Pikkie, ek dink ook nie daar’s fout nie! Ek like my ou musiek en voel ‘n veer wat die res van die mense dink…
    Amen MockaJava!

  7. Mei 21, 2008 om 6:28 nm

    Sorry kaalvoet 😳 Maar ek het defitief uit die bus geval toe ek jou ouderdom geskat het. hie hie Weird ???

  8. Mei 21, 2008 om 6:30 nm

    Dit gee my nog nie ‘n antwoord nie! Hoe oud het jy gedink is ek??? Ek’s nuuskierig WIP!

  9. 9 Jaco
    Mei 21, 2008 om 8:02 nm

    Ek moet erken ek het jou ook veel ouer geskat. Maar met jou musieksmaak is daar absoluut niks fout nie

  10. Mei 21, 2008 om 8:33 nm

    Give me a number people!!! Ek is nie gepla nie, net nuuskierig!!!!!

  11. Mei 21, 2008 om 8:59 nm

    Jy gaan nie ophou tot ek my naam nou met ‘n plank geslaan het nie, nê kaalvoetjies?

    so oud soos ek 😳 jy is baie selfstandig en praat soos iemand wat al ‘n ver pad gestap het, help dit my uit die penarie?

  12. Mei 21, 2008 om 9:06 nm

    whahahaha!!!! Geen krisis nie man! Ver pad gestap….mmmmm…ja, in ‘n baie kort tyd 😉 Hier in Korea stap ek netso baie, maar op ‘n lekker way!
    Ek het ‘n hele paar vrinne wat so oud soos jy en selfs ouer is. Ek vind maar net aanklank by mense wat nie kinder-akkies het nie, maar love die kind in almal. As jy verstaan wat ek bedoel…

    Ek het maar selfstandig grootgeword en kan dinge vir myself doen. Ek mag dalk soms stupid wees, maar ‘n sissie is ek verseker nie!

  13. Mei 21, 2008 om 9:23 nm

    Jy is verseker baie selfstandig! Dit het sedert die ouderdom storie gereeld by my opgekom. Jy het dit of jy het dit nie. Empatie met jou medemens is ook nie iets wat jou sommer het, as jy jonk is nie. Jy leer dit met die jare. ‘n Sissie is jy verseker nie. Jong mense trek my altyd soos magnete aan, weet nie of ek dalk moet begin bekommerd raak nie. 😆 My een vriendin wat nou die dag getroud is, is 28. My seun se verloofde is 26, ons het ‘n fees saam.

  14. Mei 21, 2008 om 11:32 nm

    Hiehie Wip! Dieselfde gebeur met my en ouer mense! Een van my beste vriendinne het nou die dag 40 geword. Ek dink nie ek word “oud” voor my tyd deur tyd met ouer mense te spandeer nie, ek hou hulle op hul tone 😆

  15. 15 Jaco
    Mei 22, 2008 om 12:14 vm

    Ek en my groot mond. Ek gaan net gou my voet uithaal sodate ek die ander een daar kan insit.
    Ek het jou so laat 30’s geskat. Ek vir dieselfde redes as Wippie. Ons het heelwat familielede wat nou in hulle mid 20’s is, en die manier wat hulle reageer is baie anders as wat ouer mense byvoorbeeld doen. Seker die dat ek jou ouderdom met ‘n dekade gemis het. Maar in hierdie geval was dit definitief ‘n kompliment hoor!

  16. Mei 22, 2008 om 12:21 vm

    Og, ek het jou ook in jou 30’s geskat… maar ek het ook baie ouer vriendinne. Ek is die “baby” in die groep! Moet nou net nie begin dink ons is ‘n paar suurstof diewe nie! 😉

    BTW, niks verkeerd met jou musieksmaak nie.

  17. Mei 22, 2008 om 12:39 vm

    Maggies, maar jy’s nog KIND! 😉
    Mooi song gekies – net jammer die video “is no longer available”. In my prille jeug het ek baie van Tears for Fears gehou!
    Ek sal liewers nie enige van my geboortejaar-songs blog nie, want ek weet nie hoe baie mense hou van 19de eeuse musiek nie… 8)

  18. Mei 22, 2008 om 10:09 vm

    Jaco: Ek vat dit verseker as ‘n kompliment aangesien jy nie my ouderdom geskat het na jy ‘n foto van my gesien het nie…ek sou dan dalk nie so gelukkig gewees het nie 😉
    Dellie: Daar is baie suurstofdiewe in hierdie samelewing, maar dit sluit julle lot hier op wordpress verseker nie in nie!
    Boer: Die video werk weer oupa! 😆 Jy kan nie SO oud wees dat jou musiek uit 19e eeu kom nie!

  19. Mei 23, 2008 om 3:40 nm

    Nog ‘n gansie van my dam.

    Ek was eindlik net nuuskierig om die video te sien. Ek hou ook van jou musiek smaak.

  20. Mei 23, 2008 om 3:42 nm

    The more the merrier!!! Thanx Adrie

  21. 21 Bertus!
    Mei 23, 2008 om 8:58 nm

    Daar was onlangs ‘n beautiful kitaarweergawe van hierdie liedjie, maar ek is onseker wie dit gesing het. mooier as die oorspronklike

  22. Mei 26, 2008 om 1:12 nm

    Ek het dit nog nie gehoor nie Bertus, maar ek hou ook meer van Gary Jules se weergawe as die oorspronklike…stadiger en die klavier is baie mooi. Sal bietjie soek vir daai kitaarweergawe.

  23. 23 doortjie
    Mei 29, 2008 om 8:40 nm

    Is jy in Korea?
    Dis fenomenaal!!!!!
    Jys ‘n genius. Ekt nog nooit in my lewe so interessante artikeles geleees nie.
    Jy so great
    Jys net die beste, jys awesome ek love jou sommer
    xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

  24. Mei 29, 2008 om 8:53 nm

    Doortjie, ek dink jy verwys na die akupunktuurinskrywing, ne? Want hier waar jy nou is is wragtig niks om oor huistoe te skryf nie 😉
    Ja, ek is in Korea en dankie vir die inloer!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Mei 2008
M D W T V S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,415 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: