28
Jun
08

Koreaanse treffers

MC Mong is ‘n wel bekende Koreaanse kunstenaar en tot my kindertuinkindertjies sing uit volle bors saam.  Ek hou nogal daarvan en dink ek is effe verslaaf aan die “tune” op die oomblik 😳

The Show goes on deur Monkey Circus

 

Hierdie is vir my nogal ‘n interessante video en hier vergelyk hy die liefde en die girl met roomys…weird…as ek alles kon verstaan sou dit seker meer sin gemaak het.

 

Icecream deur MC

 

 

 

Advertisements

13 Responses to “Koreaanse treffers”


  1. Junie 28, 2008 om 11:14 nm

    Hiehie, ek sou ook bloos as ek jy was, Kaalvoet!

  2. 2 Mefri
    Junie 29, 2008 om 4:04 vm

    LOL, ‘I like’ veral die ritme en die lawwigheid. Dis pure pret!

  3. Junie 29, 2008 om 5:12 nm

    Ek hou ook daarvan 😆

  4. Junie 29, 2008 om 7:40 nm

    Die eerste tune is baie catchy! Dit gaan le hier in jou onderbewussyn en kort voor lank neurie jy die wysie onwillekeurig en lag “ha-ha-ha-ha-ha”. Ek hou minder van die 2de song, maar die video is snaaks!

  5. Junie 30, 2008 om 12:29 vm

    Ja Boendoe…jy moet sien hoe dans ek vir die kinders Hahahaha!
    Ek stem saam boer. Die 2e song is nie so nice nie, maar ek hou van die video.

  6. 6 alta
    Junie 30, 2008 om 6:34 vm

    Yip moet saam stem. Is weird maar nice.

  7. Junie 30, 2008 om 2:06 nm

    Snaaks hoe vinnig mens n liedjie kan aanleer te danke aan die kids by jou skool. Ek hou van beide videos. Thanx Kaalvoet 🙂

  8. Junie 30, 2008 om 7:34 nm

    Ai Emil, wat moet ek nou met daai twee woorde doen???

  9. Julie 3, 2008 om 5:08 nm

    Tyd vir ‘n nuwe geselsie!!

  10. Julie 5, 2008 om 2:50 vm

    Verseker! Ek is al bang dat sy dalk na Noord-Korea ontvoer is en nou daar as ‘n seksslaaf diens doen….


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Junie 2008
M D W T V S S
« Mei   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,299 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: