06
Jan
09

Een van die dae…

 

 

coming-soon1

Advertisements

18 Responses to “Een van die dae…”


  1. 1 BB
    Januarie 6, 2009 om 3:44 nm

    Arive Alive!!!!
    LOL!!! daai bussie “Made in Korea”??? :mrgreen:

  2. Januarie 6, 2009 om 10:44 nm

    Wanneer is Soon nou? Ek wip al op en af 🙄

  3. Januarie 7, 2009 om 5:43 vm

    Kyk wie’s terug! ‘n Lekker 2009 vir jou! Ek kyk uit vir die volksiebus!!

  4. Januarie 7, 2009 om 3:16 nm

    Springlewendig dankie, BB!
    Ek dink daai “taxi” is ingevoer 😆

    Ek se mos “een van die dae” Wippie! As als goed gaan, volgende week!

    Dankie Emil, lekker 2009 vir jou ook!

    C ya soon 😉

  5. Januarie 7, 2009 om 8:50 nm

    Ja-nee…ons is nou al pootuit van die gewag….

  6. Januarie 8, 2009 om 1:30 nm

    Good things come to those who wait, Boerie! 8)

  7. Januarie 8, 2009 om 5:50 nm

    ja ons sien uit na jou terugkoms met jou mooi fotos en lekker stories!

  8. Januarie 13, 2009 om 12:19 vm

    een van die dae….hoor ons weer iets van jou

  9. Januarie 13, 2009 om 7:33 nm

    Dagse Kaalvoet

    Terwyl ons dan vir jou wag, alles wat wonderlik, uitspattig vreugdevol, asemrowend vol liefde en vrede gevul is vir jou daar in die vreemde kraal.

    Mag jou paaie lei na ovonture van geluk en blydskap oordek met vrede wat jou geheel en al absorbeer.

    Groete

  10. Januarie 15, 2009 om 3:32 nm

    …een van die dae – Watter dag? Ek is nie goed met rondlê en wag nie. 😆

  11. Januarie 16, 2009 om 1:31 nm

    Volgende week, ek belowe! As alles reg uitwerk…

  12. Januarie 18, 2009 om 2:32 vm

    Is een van die dae miskien môre?

  13. Januarie 19, 2009 om 1:31 nm

    More, die dag van Dinsdag, behoort ek aan lyn te wees!

  14. 16 Roer
    Januarie 20, 2009 om 1:09 vm

    Smaak my jy sukkel net so daar in Korea om goeie diens te kry…of dan goeie rekenaars. 🙂 Ons wag. No pressure.

  15. Januarie 20, 2009 om 3:34 vm

    Moenie my slaan nie seblief!!
    Verskoon groot asseblief die blatante advertering…maar ons het julle hulp nodig!!
    http://die-werf.co.za/?p=1946

  16. Januarie 20, 2009 om 2:05 nm

    Hier is nie probleme met die diens nie. Hulle sukkel net om die sagteware in Engels te kry en ek het nie lus vir ‘n Koreaanse rekenaar nie, so ek wag geduldig.
    As ek vandag my rekenaar kry, kom sluit hulle more my internet aan.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Januarie 2009
M D W T V S S
« Nov   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

Blog Statistieke

  • 44,685 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: