27
Jul
09

Griffel tag

 

BiB en Alta het my so ruk terug getag om my handskrif te onthul. Ek weet ek is vrek laat en ek weet ek blog nooit meer nie, maar dit sal hopelik gou verander. Ek het aanvanklik net ‘n breuk gevat en toe word dit ‘n vakansie en toe raak ek besig met ander goed en die res is geskiedenis…

 

So ontleed nou maar soveel julle kan of wil…

 

 

 

DSCF5552

Advertisements

17 Responses to “Griffel tag”


  1. Julie 28, 2009 om 3:03 vm

    Oe. Ek sal dit eerder aan die eksperts oorlos. 😆
    BTW, bietjie minder boer, dan sal jy tyd kry vir blog. 😉

  2. Julie 28, 2009 om 3:11 vm

    Mooi leesbare handskrif!!

    Ek stem saam Boendoe, dis alles die boerdery se skuld dat jy so min blog :mrgreen:

    Lekker week.

  3. Julie 28, 2009 om 2:03 nm

    n Juffrou handskrif, leesbaar! Is jy ook ‘n boer? Wie het jou daar ingedwing :-).

    • Julie 28, 2009 om 8:01 nm

      Niemand het my gedwing nie Sandra, so ek kan niemand eers die skuld gee nie…
      Ek het myself in die ding ingekry en ek moes nooit eers gaan kyk het nie!

      Ek is alles behalwe ‘n juffrou…dis net ‘n tydelike ding! Ek sterf 1o dode as ek dit die res van my lewe moet doen!

  4. 8 mariette
    Julie 28, 2009 om 7:11 nm

    Ja mens kan beslis dit mooi en duidelik lees.
    Verseker kan mens sien dit is ‘n juffrou.
    🙂

  5. Julie 28, 2009 om 8:02 nm

    Ek verkies eintlik om in potlood te skryf, soveel lekkerder en ek krap ook soveel vinniger en leliker 😉

    As ek met ‘n pen skryf gaan dit maar effe stadiger…Ek het hordes penne en potlode en kan net eenvoudig nie ‘n skryfbehoefte-winkel in Korea misloop nie. Hulle het die coolste goed hier!

  6. Julie 28, 2009 om 11:42 nm

    Eintlik wil ek net se: EK IS FLIPPEN BLY OM JOU WEER TE SIEN!!!!!!!

  7. Julie 28, 2009 om 11:43 nm

    jammer maar ek kon dit nie anders stel nie, ek weet dit is swak etiket en alles, maar jinne ek het jou gemis.

  8. Julie 29, 2009 om 1:33 vm

    Ek eggo RF! Lekker om weer hier iets te lees, al is dit in jou eie handskrif (wat terloops baie skaflik en netjies vertoon). 🙂

  9. Julie 29, 2009 om 12:15 nm

    Dankie Bib!
    Ek weet nie van jou nie, maar hierdie vakansie moet nou gebeur

  10. Julie 29, 2009 om 10:53 nm

    Ek sou dink ‘n leesbare handskrif is ‘n voorvereiste vir ‘n juffrou.

  11. 17 rianabrand
    Augustus 3, 2009 om 2:33 vm

    Nou al wat ek kan se is dat ek hoop jy en Bib het ‘n lekker vakansie in Japan!. Lekker foto’s maak en deel dit met ons as julle terug is!. Doei.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Julie 2009
M D W T V S S
« Mei   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,299 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: