20
Nov
09

‘n Spesiale Vrydagaand-song

 

Staan my by my bra…

Die wat weet…DANKIE!

Dit bly ‘n ongelooflike hartroerende song!

Advertisements

14 Responses to “‘n Spesiale Vrydagaand-song”


  1. 1 Plaasjuppie
    November 20, 2009 om 11:20 nm

    Ek is baie stout vir RKO se musiek. Die ouens mag maar

  2. November 20, 2009 om 11:26 nm

    Verseker! Ek ken toevallig die knaap wat die viool speel en hy is legend!

  3. November 20, 2009 om 11:29 nm

    Hou baie hiervan! En CC voeg daardie ekstra dimensie by. Hel, die man is veelsydig!

  4. 4 kyker
    November 21, 2009 om 6:27 nm

    Hiert! Wat ‘n pragtige opname. Dit was nou net die regte medisyne vir my vandag, hier in die verte. Dankie.

  5. November 24, 2009 om 12:46 vm

    Uitstekend! Dankie vir die bekendstelling.

  6. 6 kyker
    November 26, 2009 om 4:23 nm

    Dis so ‘n mooi liedjie. Ek het sommer weer kom luister. En ek hou van die eenvoudige egtheid van almal in die video. Lekker.

  7. November 27, 2009 om 4:32 nm

    Daai mense mag maar. Live is hulle ‘n regte treat.

  8. Desember 3, 2009 om 4:09 nm

    Wat ‘n vreeslike mooi song!

    EN ek is mal oor die visuals. Jinne ek ken hulle nie, maar gaan VERSEKER nou bietjie moeite doen om na hulle te luister!

  9. 10 Mefri
    Desember 6, 2009 om 8:44 nm

    Ek hou ook hiervan, dankie Kaalvoetjies, dit is nuut vir my.

  10. Desember 13, 2009 om 10:46 nm

    Ek het hierdie nou reeds geruime tyd op my MP4 en raak nie uitgeluister nie. Moet net weer eens se dis ‘n baie mooi song!!!

  11. Desember 17, 2009 om 4:52 vm

    Sjoe, die ou ooms mag maar, nê?

    Dankie, ek sou uitgemis het as ek nie geluister het nie.

  12. Desember 17, 2009 om 1:36 nm

    RKO- is sekerlik een van die beste met nuwe oorspronklike musiek en liriek.

    Geseende Kersfees. http://die-werf.co.za/?p=4010


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

November 2009
M D W T V S S
« Okt   Des »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Waarvan julle hou

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,631 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: