31
Des
09

Voorspoedige nuwejaar

Mag elkeen van julle ‘n voorspoedige 2010 beleef wat jul wildste drome oortref!

Laat los al die slegte en negatiewe dinge van 2009 en bou aan nuwe en mooi dinge in 2010!

Geniet die laaste paar uur van 2009!

Advertisements

22 Responses to “Voorspoedige nuwejaar”


  1. Januarie 1, 2010 om 3:29 vm

    Ek hoop 2010 bring vir jou net mooi dinge en dat al jou wense sal waar word 🙂

  2. Januarie 1, 2010 om 3:27 nm

    ‘n Mooi 2010 vir jou! Mag dit ‘n baie spesiale jaar wees!

  3. Januarie 2, 2010 om 12:03 vm

    Mag al jou drome waar word in 2010!

  4. 4 kyker
    Januarie 2, 2010 om 6:34 vm

    Ek hoop dat 2010 vir jou daar op jou eiland sommer bakgat gaan uitwerk.

  5. Januarie 2, 2010 om 10:29 nm

    Baie voorspoed vir jou ook! Hoop die nuwejaar behandel jou beter as 2009, maar slegter as 2011! 8)

  6. 6 Mefri
    Januarie 3, 2010 om 6:00 nm

    Alles wat mooi is wens ek vir jou Kaalvoetjies, en ek hoop die foto-neem-vlinder binne jou, flap haar vlerkies gou-gou weer…. dit is hoogtyd om al die skoonheid van die blomwêreld en goggatjies weer skerm toe te bring.

  7. Januarie 4, 2010 om 2:31 vm

    Baie voorspoed vir jou ook, hoop jy kry kans om te teken, skilder en nog die kitaar ook te leer speel!
    Ek het die Radio Kalahari Orkes nog nie eintlik ernstig opgeneem nie – maar nog min van hulle gehoor – tot ek onlangs hulle nuwe liedjie Jolie-Marié gehoor het. Ek gaan beslis daardie nuwe CD van hulle aanskaf!

  8. Januarie 4, 2010 om 2:45 nm

    Baie dankie aan almal vir die goeie wense!
    My nuwejaar het heel rustig begin al was ek al intussen in die ER en lewendig daar uit 😉

  9. Januarie 4, 2010 om 4:24 nm

    Beste wense vir 2010… in die ER 😯 ❓

  10. Januarie 8, 2010 om 6:06 nm

    Ek kom F5 elke dag…. en niks!

    Ja… ek wil ook weet, hoekom die ER?

  11. Januarie 11, 2010 om 3:21 vm

    Hier’s ou agteros ook! Hoop 2010 behandel jou sommer tonne beter as 2009. En hopelik is die migraine darem nou iets van die verlede? 😉

  12. Januarie 12, 2010 om 11:42 nm

    Baie sterkte en vertel ons alles!

  13. Januarie 15, 2010 om 8:47 nm

    Alllooooooooooooooo

    Jy okay da? 😐

  14. Januarie 15, 2010 om 9:47 nm

    Ek’s terug in Korea en vertel later van Japan…

    Wil nou net eers 3 dae se verlore slaap inhaal voor ek Maandag weer moet werk!

  15. Januarie 19, 2010 om 3:21 nm

    Sjoe, goeie nuus… ek het begin dink die nuwejaarwense gaan jou enigste post in 2010 wees ❓


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Kalender

Desember 2009
M D W T V S S
« Nov   Jan »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

DSCF1460

DSCF1458

Yeosu 3 Okt 253

Yeosu 3 Okt 251

More Photos

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 44,299 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye


%d bloggers like this: