Ag, dis te moeilik om te kies, maar ek het nou maar die 3 uitgesonder.
Ek weet nie wie om volgende te tag nie, sal bietjie dink…
http://diegestorwesoldaat.wordpress.com/2008/02/06/straatkind/

Ek sien jy het jou huiswerk gedoen! Mooi so! 😛
JA juffrou! Ek was nooit goed met huiswerk nie! Hoop ek kry ‘n ster 😉