02
Nov
08

Leaving on a jetplane…

…don’t know when I’ll be back again…

 

 

2 Nov 20:00….


44 Responses to “Leaving on a jetplane…”


  1. November 2, 2008 om 2:12 nm

    Jy moet jou vakansise verskriklik baie geniet!!

  2. November 2, 2008 om 2:13 nm

    (((Kaalvoet)))

    Sien jou gou! 🙂

  3. November 2, 2008 om 7:36 nm

    As jy in Pretoria is, kontak my gerus! Geniet dit!

  4. November 2, 2008 om 7:38 nm

    Veilig reis, Kaalvoet! Geniet elke oomblik. Jy sal gemis word…

    NS: Baie nice song van KZ.

  5. 6 Mefri
    November 2, 2008 om 11:42 nm

    Veilig reis ((((((Kaalvoetjies))))))
    Ek hoop jy het jou kamera ingepak

  6. 7 Zee
    November 3, 2008 om 3:20 vm

    Soos ek hier tik sit jy seker lekker in die jet plane. Geniet jou vakansie!

  7. November 3, 2008 om 12:02 nm

    Geniet jou welverdiende vakansie Kaalvoet, moenie te lank in SA bly nie, ons wag vir jou to be continued om afgehaal te word op jou blog. Groete 🙂 🙂 🙂

  8. 9 Alta
    November 3, 2008 om 12:34 nm

    Geniet jou vakansie!Ek is groen!

  9. November 3, 2008 om 2:50 nm

    Jy gaan huistoe!!! Na Mamma toe!!! Geniet dit vreeslik baie!!! Drink jy en Wippie maar enetjie op my ook!!

  10. 12 NetJane
    November 3, 2008 om 6:36 nm

    Lekker kuier!! 🙂

    Ek verdien nou weer ‘n salaris, so ek kan drankies koop…

  11. November 3, 2008 om 11:22 nm

    Geniet die sonskyn en braaivleis! 😉

  12. November 5, 2008 om 6:02 nm

    Dagse

    Geniet die reis en versamel vir jou ‘n wa vrag herinneringe.

    Groete

  13. November 11, 2008 om 7:35 nm

    Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!

  14. November 16, 2008 om 10:09 nm

    Gaan jy nou nooit weer blog nie? 😦

  15. November 17, 2008 om 5:23 nm

    Dankie vir almal se goeie wense! Ek geniet die somer vreeslik en sien glad nie uit na die winter wat op my wag in Korea nie. Sorry, Bib, maar mens blog mos nie as jy op vakansie is nie of hoe?

    As ek eers weer in Korea is sal ek ‘n storm los skrywe 😉

    Ek is een van die dae in die Kaap en dan kan ek werklik se ek hou vakansie, want wat is vakansie as jy dit nie in die Kaap, langs die see kan deurbring nie???

    Sien julle almal gou weer en soetwees!

  16. November 21, 2008 om 4:19 nm

    Ek het vir jou iets op my blog. Geniet jou vakansie in die Kaap ek is binne ‘n paar daggies ook daar!

  17. November 26, 2008 om 7:17 nm

    Jis, ek kuier lekker in die Kaap!!!! Son, see, sand en en en….

  18. November 27, 2008 om 3:45 vm

    Jinne ek besluit om my rondtes na n baie lang tyd te doen en amper almal is weg… 😦

  19. 23 BB
    Desember 9, 2008 om 3:14 nm

    Jou vakansie is nie dalk bietjie langer as die normale mens s’n nie, issit?? 😕 (or don’t you do ‘normal’?? ) :mrgreen:

  20. Desember 12, 2008 om 9:45 nm

    Hehe BB! Dit is bietjie langer, maar Maandag begin ek weer werk! So BTW, wat’s normaal???

    Ek vlieg more terug Korea toe…uiteindelik!!!

  21. Desember 14, 2008 om 2:23 vm

    Lekker vlieg. Die stilte hier is onontbeerlik! Ek mis veral daardie mooi foto’s.

  22. Desember 18, 2008 om 11:34 nm

    Sover ek weet is jy terug in die Republiek van Samsung? So, wanneer gan die juffrou nou weer haar blogpen opneem?

  23. Desember 22, 2008 om 8:02 nm

    Hi hi, kom se gou geseende kersfees voor als te dol gaan, hoop die jaar wat kom net goeie dinge vir jou in hou.

  24. 28 Zee
    Desember 23, 2008 om 5:32 nm

    Kaalvoetkind, Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir jou. ‘n Baie geseënde Kersfees.

  25. Desember 24, 2008 om 12:01 vm

    Dis ‘n lang vlug!!!

    Geseënde Kersfees.

  26. Desember 24, 2008 om 5:29 vm

    Jip Emil, 😈 Ek dink haar armpies is nou al bitter moeg!!! 🙄

  27. Desember 24, 2008 om 2:18 nm

    Ai, mense!!!! Gee my net kans om bietjie my kop bo al die rys en seewiere uit te steek! Ek sal binnekort ‘n rekenaar he en dan gaan ek julle alles vertel! Ek is so geirriteerd sonder my comper!

    Gekersde senuwees en voorjarige nuwe spoed vir almal!!!!

    Ek hoop nou maar vir ‘n wit Kersfees, want dis ook al waarvoor ek hier kan hoop op die oomblik!

  28. Desember 24, 2008 om 3:38 nm

    WAAR IS ONS TRAVEL STORIES EN KIEKIES UIT KOREA?????
    😆
    Geseënde Kersdag aan jou!

  29. Desember 24, 2008 om 9:29 nm

    Helloooooooooooooooo maatjie!!

    Geseënde Kersfees vir jou! Voorspoed ook vir 2009!

    Ek verlang!

    Lovies
    x x x

  30. Desember 25, 2008 om 1:51 vm

    Kaalvoetertjies – ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! ♥♥♥

  31. Desember 26, 2008 om 12:03 vm

    Geseende Kersfees!…en ons wag in spanning…

  32. Desember 30, 2008 om 1:22 nm

    Dankie vir al die Kerswense!

    Ek sal eers volgende jaar kan blog…

    Ek is al so ver agter met leeswerk dat ek nie weet hoe ek gaan inhaal nie, maar als in goeie tyd!

    Almal moet maar geduldig wag, nes ek, vir die volgende inskrywing! Moet net nie van my vergeet nie! I’ll be back 😆

  33. Desember 30, 2008 om 8:51 nm

    Leaving on a jet plane was ‘n “hit” toe ek jonk was. “all my bags are packed I’m ready tog go….” Mag jy vrede en voorspoed in oorvloed beleef. Terloops, dankie vir my “header”. Gaan kyk bietjie daar.

  34. 38 Bay
    Desember 31, 2008 om 10:44 nm

    hi.. I am From South Sumatra, Indonesia country..how are you??….. introduction from my blog…..can we exchange link……add me here…thank very much ok……success always

    visit to my blog here : http://bujanglahat.wordpress.com

    Thanks…

  35. 40 Mefri
    Desember 31, 2008 om 11:17 nm

    Voorspoedige Nuwejaar Kaalvoetjies, (((((Kaalvoetjies))))) En sommer alles wat ek nie gesê kan kry nie ook. 🙂

  36. 41 Mefri
    Desember 31, 2008 om 11:22 nm

    Voorspoedige Nuwejaar liewe BiB

  37. Januarie 1, 2009 om 9:07 nm

    Voorspoed vir die (bitterrrrr koue)nuwejaar, KV!

    (Dankie, Mefri, maar jy’t my wense op die verkeerde blog geplaas) 😆

  38. Januarie 1, 2009 om 9:08 nm

    NS: Attie, hoe oud IS jy? 😯

  39. Januarie 4, 2009 om 3:24 nm

    Hello Kaalvoet!! Mis jou inskrywings!

    Wil jou ook net baie voorspoed toewens vir 2009!


Lewer kommentaar op Thea Kanselleer antwoord


Kalender

November 2008
M D W T V S S
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wie’s hier…

counter

Van waar gehasie?

Waar is wat?

Flickr Kiekies

waarnatoe volgende...

  • Geen

Blog Statistieke

  • 49 653 houe
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

Bladsye